1 SAMUEL 22:21
1 SAMUEL 22:21 Bybel vir almal (ABA)
en hy het vir Dawid vertel dat Saul die priesters van die Here doodgemaak het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 221 SAMUEL 22:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe Ábjatar aan Dawid vertel dat Saul die priesters van die HERE vermoor het
Deel
Lees 1 SAMUEL 221 SAMUEL 22:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Abjatar het aan Dawid vertel dat Saul die priesters van die Here doodgemaak het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 221 SAMUEL 22:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en toe Abjatar vir Dawid vertel dat Saul die priesters van die HERE uitgemoor het
Deel
Lees 1 SAMUEL 221 SAMUEL 22:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Abjatar het vir Dawid te kenne gegee dat Saul die priesters van die HERE gedood het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 22