1 SAMUEL 20:40
1 SAMUEL 20:40 Bybel vir almal (ABA)
Jonatan het sy wapens vir die seun gegee en vir hom gesê: “Gaan neem dit na die stad.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:40 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe gee Jónatan sy wapens aan die dienaar wat by hom was, en sê vir hom: Gaan, bring dit na die stad.
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:40 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jonatan het sy wapens aan die slaaf wat by hom was, gegee en vir hom gesê: “Loop! Vat dit stad toe.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:40 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jonatan gee toe sy wapens vir die jong dienaar wat by hom was en sê vir hom: “Gaan, neem dit stad toe!”
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:40 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jónatan het sy geweer aan sy seun gegee en vir hom gesê: Gaan dra hulle na die stad.
Deel
Lees 1 SAMUEL 20