1 SAMUEL 20:36
1 SAMUEL 20:36 Bybel vir almal (ABA)
Jonatan het vir die seun gesê: “Jy moet hardloop en asseblief die pyle soek wat ek skiet.” Die seun het gehardloop, en Jonatan het 'n pyl verby hom geskiet.
1 SAMUEL 20:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy sê aan die dienaar: Loop soek tog die pyle wat ek afskiet. En terwyl die dienaar loop, skiet hy 'n pyl dwarsoor hom heen.
1 SAMUEL 20:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het vir sy slaaf gesê: “Hardloop, gaan haal die pyle wat ek afskiet.” Die slaaf het gehardloop en Jonatan het die pyl by hom verby geskiet.
1 SAMUEL 20:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy sê toe vir die jong dienaar: “Hardloop; gaan haal die pyle wat ek afskiet!” Die jong dienaar het gehardloop, en hy het 'n pyl bo-oor hom afgeskiet.
1 SAMUEL 20:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê vir sy seun: Hardloop, vind nou die pyle uit wat ek skiet. En terwyl die seun hardloop, het hy 'n pyl verby hom geskiet.