1 SAMUEL 20:32
1 SAMUEL 20:32 Bybel vir almal (ABA)
Jonatan vra toe vir sy pa Saul: “Hoekom moet hy sterf? Wat het hy gedoen?”
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jónatan het sy vader Saul geantwoord en vir hom gesê: Waarom moet hy gedood word, wat het hy gedoen?
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarop het Jonatan sy pa geantwoord en gevra: “Waarom moet hy doodgemaak word? Wat het hy gedoen?”
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jonatan het egter sy vader, Saul, geantwoord en vir hom gesê: “Waarom moet hy sterf? Wat het hy gedoen?”
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jónatan het sy vader Saul geantwoord en vir hom gesê: Waarom moet hy gedood word? wat het hy gedoen?
Deel
Lees 1 SAMUEL 20