1 SAMUEL 20:24
1 SAMUEL 20:24 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het weggekruip in die veld. Dit was Nuwemaan-fees, en die koning het by die tafel gaan sit om te eet.
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop het Dawid hom in die veld weggesteek. En toe dit nuwemaan was, gaan die koning aan die maaltyd sit om te eet
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dawid het toe in die veld weggekruip. Met nuwemaan het die koning by die maaltyd aangesit
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dawid het toe in die veld gaan wegkruip. Dit was nuwemaan en die koning het by die maaltyd gaan sit om te eet.
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dawid het hom toe weggesteek in die veld, en toe die nuwemaan gekom het, het die koning hom gaan sit om vleis te eet.
Deel
Lees 1 SAMUEL 20