1 SAMUEL 20:22
1 SAMUEL 20:22 Bybel vir almal (ABA)
Maar as ek vir die seun sê: ‘Kyk, die pyle is daar anderkant jou,’ dan moet jy gaan, want dan stuur die Here jou weg.
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as ek só aan die jongman sê: Daar lê die pyle van jou af, verder — gaan dan weg, want die HERE stuur jou weg.
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar as ek vir hom sê: ‘Kyk, die pyle is anderkant jou!’ moet jy weggaan. Dan stuur die Here jou weg.
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar as ek dít vir die jong man sê, ‘Kyk, die pyle is van jou af anderkant toe’, gaan, want die HERE stuur jou weg.
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar as ek so vir die jongman sê: Kyk, die pyle is verby jou; gaan, want die HERE het jou weggestuur.
Deel
Lees 1 SAMUEL 20