1 SAMUEL 2:24
1 SAMUEL 2:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ag nee, my seuns, die gerugte wat ek verneem, is nie goed nie. Julle verlei die volk van die Here.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:24 Bybel vir almal (ABA)
Nee, my seuns, ek hoor wat die volk van die Here oor julle sê, en dit is nie goeie dinge nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit moenie wees nie, my seuns, want dit is geen goeie gerug wat ek hoor nie; julle maak dat die volk van die HERE oortree.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nee, my seuns! Want die gerug wat ek hoor besig is om onder die volk van die HERE te versprei, is nie goed nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nee, my seuns; want dit is geen goeie gerug wat ek hoor nie: julle laat die volk van die HERE oortree.
Deel
Lees 1 SAMUEL 2