1 SAMUEL 18:9
1 SAMUEL 18:9 Bybel vir almal (ABA)
Daarom het Saul van daardie dag goed gekyk of Dawid iets verkeerd doen.
Deel
Lees 1 SAMUEL 181 SAMUEL 18:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En van dié dag af en verder het Saul die oog op Dawid gehad.
Deel
Lees 1 SAMUEL 181 SAMUEL 18:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van daardie dag af het Saul vir Dawid wantrouig dopgehou.
Deel
Lees 1 SAMUEL 181 SAMUEL 18:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Saul het Dawid van daardie dag af en verder gekyk.
Deel
Lees 1 SAMUEL 18