YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 SAMUEL 18:4

1 SAMUEL 18:4 Bybel vir almal (ABA)

Jonatan het sy bo-kleed en sy ander klere uitgetrek en hy het dit vir Dawid gegee, en ook sy swaard en sy pyl en boog en sy belt.

Deel
Lees 1 SAMUEL 18

1 SAMUEL 18:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daarby trek Jónatan sy mantel uit wat hy aangehad het, en gee dit aan Dawid; ook sy klere, ja, selfs sy swaard en sy boog en sy gordel.

Deel
Lees 1 SAMUEL 18

1 SAMUEL 18:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jonatan het die mantel wat hy aangehad het, uitgetrek en dit vir Dawid gegee, ook sy uitrusting, sy swaard, sy boog en sy gordel.

Deel
Lees 1 SAMUEL 18

1 SAMUEL 18:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jonatan het die mantel wat hy aangehad het, uitgetrek en dit vir Dawid gegee, ook sy uitrusting, ja selfs sy swaard, sy boog en sy gordel.

Deel
Lees 1 SAMUEL 18

1 SAMUEL 18:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Jónatan het die mantel wat hom aangehad het, uitgetrek en dit aan Dawid gegee en sy klere tot by sy swaard en tot by sy boog en tot by sy gordel.

Deel
Lees 1 SAMUEL 18

1 SAMUEL 18:4 Die Boodskap (DB)

Jonatan het sy mantel wat hy aangehad het, uitgetrek en vir Dawid gegee. Hy het ook sy oorlogsklere en selfs sy swaard, sy boog en sy lyfband vir hom gegee.

Deel
Lees 1 SAMUEL 18

1 SAMUEL 18:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jonatan het sy mantel uitgetrek en dit vir Dawid gegee. Hy het ook sy wapenrusting, sy swaard, sy boog en sy gordel vir hom gegee.

Deel
Lees 1 SAMUEL 18
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's