1 SAMUEL 18:24
1 SAMUEL 18:24 Bybel vir almal (ABA)
Saul se amptenare het vir Saul vertel wat Dawid gesê het
Deel
Lees 1 SAMUEL 181 SAMUEL 18:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die dienaars van Saul het hom dit meegedeel: Sulke woorde het Dawid gespreek.
Deel
Lees 1 SAMUEL 181 SAMUEL 18:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Saul se amptenare het hom meegedeel wat Dawid gesê het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 181 SAMUEL 18:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Saul se amptenare het aan hom berig gebring: “Dit is die woorde wat Dawid gesê het.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 181 SAMUEL 18:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die dienaars van Saul het hom meegedeel en gesê: So het Dawid gespreek.
Deel
Lees 1 SAMUEL 18