1 SAMUEL 18:19
1 SAMUEL 18:19 Bybel vir almal (ABA)
En toe die tyd kom dat Merab met Dawid moes trou, het Saul haar laat trou met Adriël van Megola.
Deel
Lees 1 SAMUEL 181 SAMUEL 18:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar teen die tyd dat Merab, die dogter van Saul, aan Dawid moes gegee word, is sy aan Ádriël, die Meholatiet, as vrou gegee.
Deel
Lees 1 SAMUEL 181 SAMUEL 18:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar teen die tyd dat Saul se dogter Merab aan Dawid gegee moes word, is sy aan Adriël die Megolatiet as vrou gegee.
Deel
Lees 1 SAMUEL 18