1 SAMUEL 18:15
1 SAMUEL 18:15 Bybel vir almal (ABA)
Saul het gesien dat dit baie goed gaan met Dawid, en hy het bang geword vir Dawid.
Deel
Lees 1 SAMUEL 181 SAMUEL 18:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe Saul sien dat hy baie voorspoedig was, het hy vir hom bang geword.
Deel
Lees 1 SAMUEL 181 SAMUEL 18:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Saul het opgemerk dat Dawid baie suksesvol was, en Saul was bang vir hom.
Deel
Lees 1 SAMUEL 18