1 SAMUEL 18:12
1 SAMUEL 18:12 Bybel vir almal (ABA)
Saul het bang geword vir Dawid, want die Here was by Dawid en Hy was nie meer by Saul nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 181 SAMUEL 18:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Saul was bevrees vir Dawid, omdat die HERE met hom was en van Saul gewyk het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 181 SAMUEL 18:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Saul het bang geword vir Dawid omdat die Here by hom was, maar die Here het vir Saul verlaat.
Deel
Lees 1 SAMUEL 181 SAMUEL 18:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Saul het bang geword vir Dawid, want die HERE was met hom, maar van Saul het Hy gewyk.
Deel
Lees 1 SAMUEL 181 SAMUEL 18:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Saul was bang vir Dawid, want die HERE was met hom en het van Saul af weggegaan.
Deel
Lees 1 SAMUEL 18