1 SAMUEL 17:58
1 SAMUEL 17:58 Bybel vir almal (ABA)
Saul het vir hom gevra: “Jongman, wie is jou pa?” En Dawid het gesê: “My pa is Isai van Betlehem.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:58 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Saul vra hom: Wie se seun is jy, jongman? En Dawid sê: Die seun van u dienaar Ísai, die Betlehemiet.
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:58 Afrikaans 1983 (AFR83)
Saul het vir hom gevra: “Seun, wie se kind is jy?” “Die kind van u onderdaan Isai, uit Betlehem,” het Dawid geantwoord.
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:58 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Saul vra toe vir hom: “Wie se seun is jy, jong man?” Dawid het geantwoord: “Die seun van u dienaar Isai, uit Betlehem.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:58 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Saul sê vir hom: Wie se seun is jy, jongman? En Dawid antwoord: Ek is die seun van u kneg Isai, die Betlehemiet.
Deel
Lees 1 SAMUEL 17