1 SAMUEL 17:54
1 SAMUEL 17:54 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het die Filistyn se kop gevat en hy het dit na Jerusalem gebring, maar hy het die Filistyn se wapens in sy eie tent gaan sit.
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:54 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Dawid het die hoof van die Filistyn geneem en dit na Jerusalem gebring, maar sy wapens in sy tent neergesit.
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:54 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dawid het die kop van die Filistyn gevat en dit na Jerusalem toe gebring, maar die Filistyn se wapens het hy in sy eie tent gaan sit.
Deel
Lees 1 SAMUEL 17