1 SAMUEL 17:53
1 SAMUEL 17:53 Bybel vir almal (ABA)
Die Israeliete het toe opgehou om die Filistyne te jaag en hulle het teruggekom en die goed in die Filistyne se kamp gevat.
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:53 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarna het die kinders van Israel teruggekeer van die hewige agtervolging van die Filistyne en hulle laer geplunder.
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:53 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna het die Israeliete teruggekom van die strawwe agtervolging van die Filistyne af en hulle kamp geplunder.
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:53 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarna het die Israeliete teruggekeer van die hakkejag op die Filistyne en hulle kampe geplunder.
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:53 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die kinders van Israel het teruggekeer van die agtervolging van die Filistyne, en hulle het hul tente geplunder.
Deel
Lees 1 SAMUEL 17