YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 SAMUEL 17:32

1 SAMUEL 17:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe sê Dawid vir Saul: Laat niemand se hart weens hom beswyk nie; u dienaar sal teen hierdie Filistyn gaan veg.

Deel
Lees 1 SAMUEL 17

1 SAMUEL 17:32 Bybel vir almal (ABA)

Dawid het vir Saul gesê: “Niemand moet bang wees vir hierdie Filistyn nie. Ek sal teen hom gaan veg.”

Deel
Lees 1 SAMUEL 17

1 SAMUEL 17:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Dawid het aan Saul gesê: Laat die manne se moed tog nie ter wille van hom sink nie. U dienaar sal gaan en teen hierdie Filistyn veg.

Deel
Lees 1 SAMUEL 17

1 SAMUEL 17:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

“'n Mens moenie oor hóm moedeloos word nie,” sê Dawid toe vir Saul. “Ek sal gaan en teen hierdie Filistyn veg.”

Deel
Lees 1 SAMUEL 17

1 SAMUEL 17:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dawid het vir Saul gesê: “'n Mens moenie moed verloor oor hom nie. U dienaar sal gaan en teen hierdie Filistyn veg.”

Deel
Lees 1 SAMUEL 17

1 SAMUEL 17:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe sê Dawid vir Saul: Laat niemand se hart weens hom beswyk nie; u dienaar sal teen hierdie Filistyn gaan veg.

Deel
Lees 1 SAMUEL 17

1 SAMUEL 17:32 Die Boodskap (DB)

Dawid het vir Saul gesê: “Ons moenie moed verloor oor hierdie Filistyn nie. Hierdie dienaar van u sal teen hom gaan veg.”

Deel
Lees 1 SAMUEL 17

1 SAMUEL 17:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ons moenie oor hierdie man moedeloos word nie,” sê Dawid vir Saul. “Ek sal teen hierdie Filistyn gaan veg!”

Deel
Lees 1 SAMUEL 17
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's