1 SAMUEL 17:30
1 SAMUEL 17:30 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het weggedraai van Eliab. Hy het dieselfde vir die ander manne gevra, en hulle het vir hom dieselfde geantwoord.
1 SAMUEL 17:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het by hom weggedraai na iemand anders en dieselfde woorde gespreek, en die manskappe het hom geantwoord volgens die eerste woorde.
1 SAMUEL 17:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dawid het van hom af weggedraai na 'n ander een toe en dieselfde gevra, en die manskap het geantwoord soos die eerste.
1 SAMUEL 17:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dawid het van Eliab weggedraai na iemand anders en dieselfde vraag gevra. Die manskappe het hom dieselfde antwoord gegee as die eerste.
1 SAMUEL 17:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het van hom af weggedraai na 'n ander en op dieselfde manier gespreek, en die skare het hom weer op die vorige manier geantwoord.