1 SAMUEL 17:27
1 SAMUEL 17:27 Bybel vir almal (ABA)
Die manne het vir Dawid gesê wat die koning sal doen vir die man wat die Filistyn oorwin.
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die manskappe gee hom dieselfde antwoord: Só sal met die man gebeur wat hom verslaan.
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die manskappe het dieselfde vir hom gesê: “So sal gedoen word aan die man deur wie die Filistyn verslaan word.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 17