1 SAMUEL 17:19
1 SAMUEL 17:19 Bybel vir almal (ABA)
Saul en die broers van Dawid en die manne van Israel was in die vallei waar die groot boom is. Hulle was daar om oorlog te maak teen die Filistyne.
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Saul en hulle en al die manne van Israel was besig om te veg teen die Filistyne in die dal van die terpentynboom.
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Saul en jou broers en die hele Israel is in die laagte by die groot boom aan die veg teen die Filistyne.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 17