1 SAMUEL 17:10
1 SAMUEL 17:10 Bybel vir almal (ABA)
Die Filistyn het gesê: “Ek sê nou vir julle: Julle Israeliete beteken niks. Julle moet vir my 'n man stuur sodat ons teen mekaar kan veg.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verder sê die Filistyn: Ek daag die slagordes van Israel vandag uit! Gee my 'n man, dat ons saam kan veg.
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Verder het die Filistyn nog gesê: “Ek staan die linies van Israel al heeldag en verkleineer! Gee my tog iemand dat ons teen mekaar kan veg.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 17