1 SAMUEL 16:23
1 SAMUEL 16:23 Bybel vir almal (ABA)
Elke maal wanneer die bose gees wat van God gekom het, in Saul gekom het, dan het Dawid die lier geneem en musiek gemaak. Dan het Saul rustig geword en beter gevoel, en die bose gees het weggegaan van hom.
Deel
Lees 1 SAMUEL 161 SAMUEL 16:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En net wanneer daar 'n gees van God oor Saul kom, neem Dawid die siter en speel met sy hand; dan voel Saul verlig en word beter, en die bose gees wyk van hom.
Deel
Lees 1 SAMUEL 161 SAMUEL 16:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Telkens wanneer die boosaardige gees in Saul was, het Dawid die lier gevat en daarop gespeel. Dan het Saul bedaar, en die boosaardige gees het van hom af padgegee.
Deel
Lees 1 SAMUEL 16