YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 SAMUEL 16:10

1 SAMUEL 16:10 Bybel vir almal (ABA)

Isai het sy sewe seuns by Samuel laat verbyloop, maar Samuel het vir Isai gesê: “Die Here het nie een van hulle gekies nie.”

Deel
Lees 1 SAMUEL 16

1 SAMUEL 16:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

So het Ísai dan sy sewe seuns voor Samuel laat verbygaan, maar Samuel het aan Ísai gesê: Die HERE het hulle nie uitgekies nie.

Deel
Lees 1 SAMUEL 16

1 SAMUEL 16:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat Isai sewe van sy seuns voor Samuel laat verbygaan het, sê Samuel vir Isai: “Die Here het nie een van hulle gekies nie.”

Deel
Lees 1 SAMUEL 16

1 SAMUEL 16:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

So het Isai dan sy sewe seuns voor Samuel laat verbygaan, maar Samuel het vir Isai gesê: “Die HERE het hulle nie gekies nie.”

Deel
Lees 1 SAMUEL 16

1 SAMUEL 16:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Isai het weer sewe van sy seuns voor Samuel laat verbygaan. En Samuel sê vir Isai: Die HERE het hierdie nie uitverkies nie.

Deel
Lees 1 SAMUEL 16

1 SAMUEL 16:10 Die Boodskap (DB)

So het Isai sewe van sy seuns aan Samuel voorgestel. Maar Samuel sê vir hom: “Die Here het nie een van hulle gekies nie.

Deel
Lees 1 SAMUEL 16

1 SAMUEL 16:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sewe van Isai se seuns is so aan Samuel voorgestel, maar Samuel sê vir Isai: “Die HERE het nie een van hulle gekies nie.”

Deel
Lees 1 SAMUEL 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's