1 SAMUEL 15:29
1 SAMUEL 15:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die Ewige van Israel lieg nie en sal ook nie sy plan verander nie, want Hy is nie ’n mens wat van gedagte verander nie!”
Deel
Lees 1 SAMUEL 151 SAMUEL 15:29 Bybel vir almal (ABA)
En ook, die Ewige God van Israel is nie vals nie en Hy verander nie sy besluite nie, want Hy is nie soos 'n mens wat sy besluite verander nie.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 151 SAMUEL 15:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ook lieg die Roem van Israel nie, en Hy ken geen berou nie; want Hy is geen mens, dat Hy berou sou hê nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 15