1 SAMUEL 15:28
1 SAMUEL 15:28 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Samuel vir Saul: “Jy was koning oor die Israeliete, maar vandag het die Here dit van jou afgeskeur en weggeneem en Hy het dit gegee vir iemand wat beter is as jy.
1 SAMUEL 15:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Samuel sê vir hom: Vandag het die HERE die koningskap oor Israel van jou afgeskeur en dit aan jou naaste gegee wat beter is as jy.
1 SAMUEL 15:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Samuel vir hom: “Die Here het die koningskap van Israel nou van jou afgeskeur en dit gegee aan jou naaste wat beter is as jy.
1 SAMUEL 15:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Samuel sê toe vir hom: “Die HERE het vandag die koningskap van Israel van jou afgeskeur en Hy het dit aan jou medemens gegee wat beter as jy is.
1 SAMUEL 15:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Samuel vir hom: Die HERE het vandag die koninkryk van Israel van jou af geskeur en dit aan 'n naaste van jou gegee wat beter is as jy.