1 SAMUEL 15:25
1 SAMUEL 15:25 Bybel vir almal (ABA)
Maar nou vra ek: Jy moet asseblief my sonde vergewe en saam met my teruggaan, sodat ek tot die Here kan bid.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 151 SAMUEL 15:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vergeef dan nou tog my sonde en kom met my saam terug, dat ek die HERE kan aanbid.
Deel
Lees 1 SAMUEL 151 SAMUEL 15:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Vergewe tog nou my sonde en kom saam met my sodat ek tot die Here kan bid.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 151 SAMUEL 15:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vergewe nou asseblief my sonde en gaan saam met my terug, sodat ek voor die HERE in aanbidding kan buig.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 151 SAMUEL 15:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vergeef tog nou tog my sonde en keer terug saam met my, dat ek die HERE kan aanbid.
Deel
Lees 1 SAMUEL 15