1 SAMUEL 15:14
1 SAMUEL 15:14 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Samuel: “Maar hoekom hoor ek skape en bokke blêr en beeste bulk?”
Deel
Lees 1 SAMUEL 151 SAMUEL 15:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop vra Samuel: Maar wat vir 'n geblêr van kleinvee is dit in my ore en 'n gebulk van beeste wat ek hoor?
Deel
Lees 1 SAMUEL 151 SAMUEL 15:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Samuel vra toe: “Wat vir 'n geblêr van kleinvee is daar dan in my ore? En wat van die gebulk van beeste wat ek hoor?”
Deel
Lees 1 SAMUEL 151 SAMUEL 15:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Samuel vra toe: “Wat is dan die geblêr van kleinvee in my ore en die gebulk van beeste wat ek hoor?”
Deel
Lees 1 SAMUEL 151 SAMUEL 15:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Samuel: Wat beteken dan hierdie geblêr van die skape in my ore en die gelag van die beeste wat ek hoor?
Deel
Lees 1 SAMUEL 15