1 SAMUEL 15:1
1 SAMUEL 15:1 Bybel vir almal (ABA)
Samuel het vir koning Saul gesê: “Die Here het my gestuur om jou te salf sodat jy koning kan wees oor sy volk Israel. Nou moet jy luister na wat die Here sê.
1 SAMUEL 15:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
TOE sê Samuel vir Saul: Die HERE het my gestuur om jou as koning te salf oor sy volk, oor Israel; luister dan nou na die stem van die woorde van die HERE.
1 SAMUEL 15:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Samuel het vir Saul gesê: “Dit is vir my wat die Here gestuur het om jou tot koning oor sy volk Israel te salf. Luister nou na die woorde van die Here.
1 SAMUEL 15:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Samuel het vir Saul gesê: “Vir my het die HERE gestuur om jou as koning te salf oor sy volk Israel. Luister dan nou na die woorde van die HERE.
1 SAMUEL 15:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Samuel het ook vir Saul gesê: Die HERE het my gestuur om jou te salf om koning te wees oor sy volk, oor Israel; luister dan nou na die stem van die woorde van die HERE.