1 SAMUEL 13:15
1 SAMUEL 13:15 Bybel vir almal (ABA)
Samuel het toe opgestaan en hy het weggegaan van Gilgal. Hy het na die stad Gibea in die land Benjamin gegaan. Saul het die manne getel wat by hom was. Daar was omtrent 600 manne.
Deel
Lees 1 SAMUEL 131 SAMUEL 13:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het Samuel klaargemaak en opgegaan van Gilgal na Gíbea in Benjamin, en Saul het die manskappe gemonster wat by hom aanwesig was, omtrent seshonderd man.
Deel
Lees 1 SAMUEL 131 SAMUEL 13:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Samuel het daarna opgestaan en van Gilgal af na Gibea in Benjamin toe vertrek. Saul het toe die manskappe wat nog by hom was, getel: omtrent ses honderd man.
Deel
Lees 1 SAMUEL 13