1 SAMUEL 13:11
1 SAMUEL 13:11 Bybel vir almal (ABA)
Samuel het gevra: “Wat het jy gedoen?” Saul het gesê: “Jy het gesê ek moet sewe dae vir jou wag, maar jy het nie gekom nie. Ek het gesien die manne begin wegloop. Die Filistyne is bymekaar in Mikmas
1 SAMUEL 13:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop vra Samuel: Wat het jy gedoen? En Saul sê: Ek het gesien dat die manskappe verstrooid raak van my af; en toe u nie kom op die afgesproke tyd nie, terwyl die Filistyne in Migmas bymekaarkom
1 SAMUEL 13:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Samuel vra hom toe: “Wat het jy aangevang?” En Saul het gesê: “Ek het gesien die manskappe loop van my af weg, en u het nie opgedaag op die tyd wat ons afgespreek het nie. Die Filistyne het bymekaargekom by Mikmas