1 SAMUEL 13:1
1 SAMUEL 13:1 Bybel vir almal (ABA)
Saul was 'n jong man toe hy koning geword het en hy het twee jaar lank oor die Israeliete regeer.
Deel
Lees 1 SAMUEL 131 SAMUEL 13:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
SAUL het 'n jaar geregeer. En toe hy twee jaar oor Israel geregeer het
Deel
Lees 1 SAMUEL 131 SAMUEL 13:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Saul het al 'n jaar of twee as koning oor Israel geregeer
Deel
Lees 1 SAMUEL 13