1 SAMUEL 11:13
1 SAMUEL 11:13 Bybel vir almal (ABA)
Maar Saul het gesê: “Ons sal vandag niemand doodmaak nie, want die Here het vandag die Israeliete gered.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 111 SAMUEL 11:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Saul antwoord: Op hierdie dag mag geen man gedood word nie, want vandag het die HERE 'n verlossing in Israel bewerk.
Deel
Lees 1 SAMUEL 111 SAMUEL 11:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Saul het gesê: “Op 'n dag soos dié mag niemand doodgemaak word nie, want vandag het die Here uitkoms gegee in Israel.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 111 SAMUEL 11:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Saul het gesê: “Niemand mag op hierdie dag doodgemaak word nie, want vandag het die HERE redding bewerk in Israel.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 111 SAMUEL 11:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Saul: Geen mens mag vandag gedood word nie, want vandag het die HERE verlossing aan Israel bewerk.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11