1 SAMUEL 11:12
1 SAMUEL 11:12 Bybel vir almal (ABA)
Die manne het toe vir Samuel gesê: “Wie het gesê Saul moenie hulle koning wees nie? Gee daardie manne, ons wil hulle doodmaak.”
1 SAMUEL 11:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarna sê die manskappe vir Samuel: Wie is dit wat gevra het: Sou Saul oor ons regeer? Lewer die manne uit, dat ons hulle kan doodmaak.
1 SAMUEL 11:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die manskappe het toe vir Samuel gevra: “Wie het gesê: ‘Moet Saul dan oor ons koning wees?’ Lewer daardie mense uit en ons sal hulle doodmaak!”
1 SAMUEL 11:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die manskappe het vir Samuel gesê: “Wie het gesê, ‘Moet Saul oor ons koning wees?’ Lewer dié manne uit, sodat ons hulle kan doodmaak!”
1 SAMUEL 11:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die manskappe vir Samuel: Wie is dit wat gesê het: Sal Saul oor ons regeer? bring die manne, dat ons hulle kan doodmaak.