1 SAMUEL 10:7
1 SAMUEL 10:7 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer al die dinge gebeur het wat ek vir jou gesê het, dan moet jy doen wat jy moet doen, want jy sal weet dat die Here by jou is.
Deel
Lees 1 SAMUEL 101 SAMUEL 10:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as hierdie tekens vir jou uitkom, doen dan wat jou hand vind om te doen, want God is met jou.
Deel
Lees 1 SAMUEL 101 SAMUEL 10:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wanneer hierdie tekens oor jou kom, moet jy doen wat jou hand vind om te doen, want God is by jou.
Deel
Lees 1 SAMUEL 101 SAMUEL 10:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Wanneer hierdie tekens vir jou vervul word, doen dan wat jou hand vind om te doen, want God is met jou.
Deel
Lees 1 SAMUEL 101 SAMUEL 10:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En laat dit wees, wanneer hierdie tekens vir jou kom, dat jy jou dien as geleentheid; want God is met jou.
Deel
Lees 1 SAMUEL 10