YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KONINGS 8:60

1 KONINGS 8:60 Bybel vir almal (ABA)

Dan sal al die volke van die aarde weet die Here is God en daar is nie nog 'n ander God nie.

Deel
Lees 1 KONINGS 8

1 KONINGS 8:60 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

sodat al die volke van die aarde kan weet dat die HERE God is, niemand meer nie.

Deel
Lees 1 KONINGS 8

1 KONINGS 8:60 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan sal al die volke van die wêreld besef die Here is God; daar is nie 'n ander nie.

Deel
Lees 1 KONINGS 8

1 KONINGS 8:60 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

sodat al die volke van die aarde mag besef dat die HERE, dat Hy, God is, niemand anders nie.

Deel
Lees 1 KONINGS 8

1 KONINGS 8:60 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

sodat al die mense van die aarde kan weet dat die HERE God is en dat daar niemand anders is nie.

Deel
Lees 1 KONINGS 8

1 KONINGS 8:60 Die Boodskap (DB)

As dit gebeur, sal al die volke van die wêreld begin besef dat die Here God is en dat daar niemand anders soos Hy is nie.

Deel
Lees 1 KONINGS 8

1 KONINGS 8:60 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal mense oor die hele wêreld weet dat die HERE God is en dat daar geen ander god is nie.

Deel
Lees 1 KONINGS 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's