1 KONINGS 8:27
1 KONINGS 8:27 Bybel vir almal (ABA)
Maar sal God regtig op die aarde woon? Daar is nie genoeg plek vir U in die hoogste hemel nie, en hierdie tempel wat ek gebou het, het nóg minder plek.
1 KONINGS 8:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar sou God werklik op die aarde woon? Kyk, die hemel, ja, die hoogste hemel kan U nie bevat nie, hoeveel minder hierdie huis wat ek gebou het.
1 KONINGS 8:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Sou God werklik op die aarde woon? Die hemel, selfs die hoogste hemel, kan U nie bevat nie, hoe dan nog hierdie tempel wat ek gebou het!
1 KONINGS 8:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Maar kan God werklik op aarde woon? Kyk, die hemelruim en die hoogste hemele kan U nie omvat nie – hoeveel minder hierdie tempel wat ek gebou het?
1 KONINGS 8:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar sal God werklik op die aarde woon? kyk, die hemel en die hemel van die hemele kan jou nie bevat nie; hoeveel minder hierdie huis wat ek gebou het?