1 KONINGS 7:19
1 KONINGS 7:19 Bybel vir almal (ABA)
Die pilare het by die voorportaal gestaan. Die boonste dele van die kapitele het gelyk soos blomme en dit was vier el hoog.
Deel
Lees 1 KONINGS 71 KONINGS 7:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die kapitele op die top van die pilare aan die voorportaal was vier el, lelievormig
Deel
Lees 1 KONINGS 71 KONINGS 7:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die kapitele bo-op die pilare by die voorportaal was in die vorm van blomkelke, twee meter hoog.
Deel
Lees 1 KONINGS 71 KONINGS 7:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die kapitele wat op die kop van die pilare in die portaal was, was gevorm soos 'n narsing, vier el hoog
Deel
Lees 1 KONINGS 71 KONINGS 7:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die kapiteine wat op die top van die pilare was, was van leliewerk in die voorportaal, vier el.
Deel
Lees 1 KONINGS 7