1 KONINGS 3:14
1 KONINGS 3:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as jy in my weë wil wandel om my insettinge en my gebooie te onderhou, soos jou vader Dawid gewandel het, dan sal Ek jou dae verleng.
1 KONINGS 3:14 Bybel vir almal (ABA)
As jy lewe soos Ek wil hê en as jy doen wat Ek vir jou gesê het, soos jou pa Dawid ook gedoen het, dan sal Ek jou lank laat lewe.”
1 KONINGS 3:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as jy in my weë wandel, deur my insettinge en my gebooie te onderhou, soos jou vader Dawid gewandel het, dan sal Ek jou dae verleng.
1 KONINGS 3:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy jou in jou optrede hou aan my voorskrifte en gebooie soos jou vader Dawid gedoen het, sal Ek jou ook nog 'n lang lewe gee.”
1 KONINGS 3:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As jy my paaie volg soos jou vader Dawid, deur my vaste voorskrifte en gebooie na te kom, sal Ek aan jou 'n lang lewe gee.”