YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KONINGS 3:10

1 KONINGS 3:10 Bybel vir almal (ABA)

Die Here was bly dat Salomo dit gevra het.

Deel
Lees 1 KONINGS 3

1 KONINGS 3:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En dit was goed in die oë van die Here dat Salomo dit begeer het.

Deel
Lees 1 KONINGS 3

1 KONINGS 3:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het dit goedgevind dat Salomo dít gevra het.

Deel
Lees 1 KONINGS 3

1 KONINGS 3:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dit was goed in die oë van die Heer dat Salomo juis dit gevra het.

Deel
Lees 1 KONINGS 3

1 KONINGS 3:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die woord het die HERE behaag, dat Salomo dit gevra het.

Deel
Lees 1 KONINGS 3

1 KONINGS 3:10 Die Boodskap (DB)

Die Here was baie gelukkig met wat Salomo gevra het. Hy sê toe vir hom

Deel
Lees 1 KONINGS 3

1 KONINGS 3:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here was tevrede met Salomo se antwoord en was bly dat hy hierdie dinge gevra het.

Deel
Lees 1 KONINGS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's