1 KONINGS 12:30
1 KONINGS 12:30 Bybel vir almal (ABA)
Hierdie ding het die volk sonde laat doen. Hulle het saam met die kalfbeeld gegaan tot by Dan.
1 KONINGS 12:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hierdie saak het tot sonde geword; ja, die volk het voor die een gaan aanbid tot by Dan.
1 KONINGS 12:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit het die volk tot sonde verlei: hulle het selfs die een beeld na Dan toe begelei.
1 KONINGS 12:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hierdie saak het tot sonde gelei; die volk het selfs tot in Dan gegaan om voor die een daar te aanbid.
1 KONINGS 12:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hierdie ding het sonde geword, want die volk het gegaan om voor die een te aanbid, tot by Dan.