YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KONINGS 11:9

1 KONINGS 11:9 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het kwaad geword vir Salomo, want Salomo het opgehou om die Here te dien, Salomo het nie meer die God van Israel gedien nie, die God wat twee maal aan hom verskyn het.

Deel
Lees 1 KONINGS 11

1 KONINGS 11:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daarom was die HERE toornig op Salomo, omdat sy hart afgewyk het van die HERE, die God van Israel, wat twee maal aan hom verskyn het

Deel
Lees 1 KONINGS 11

1 KONINGS 11:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die toorn van die Here het teen Salomo ontvlam omdat hy nie meer die Here die God van Israel gedien het nie. Tevore het God twee keer aan hom verskyn

Deel
Lees 1 KONINGS 11

1 KONINGS 11:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE was toornig op Salomo, omdat sy hart afgewyk het van die HERE, die God van Israel, wat twee maal aan hom verskyn het

Deel
Lees 1 KONINGS 11

1 KONINGS 11:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die HERE was toornig op Salomo, omdat sy hart bekeer was van die HERE, die God van Israel, wat twee maal aan hom verskyn het

Deel
Lees 1 KONINGS 11

1 KONINGS 11:9 Die Boodskap (DB)

Die Here was diep teleurgesteld in Salomo en het kwaad geword vir hom. Alhoewel die Here twee keer aan Salomo verskyn het, het hy die Here nie meer liefgehad nie.

Deel
Lees 1 KONINGS 11

1 KONINGS 11:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE was baie ontevrede met Salomo omdat hy die HERE, die God van Israel wat twee keer aan hom verskyn het, verlaat het.

Deel
Lees 1 KONINGS 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's