YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KONINGS 10:1

1 KONINGS 10:1 Bybel vir almal (ABA)

Die koningin van die land Skeba het gehoor dat die mense oor Salomo en oor die Here praat, en sy het gekom om te hoor of Salomo regtig so baie wysheid het.

Deel
Lees 1 KONINGS 10

1 KONINGS 10:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN toe die koningin van Skeba die gerug van Salomo hoor in verband met die Naam van die HERE, het sy gekom om hom met raaisels op die proef te stel.

Deel
Lees 1 KONINGS 10

1 KONINGS 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koningin van Skeba het gehoor wat van Salomo en die Naam van die Here vertel word en sy het toe self gekom om Salomo met moeilike vrae te toets.

Deel
Lees 1 KONINGS 10

1 KONINGS 10:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die koningin van Skeba het die berigte oor Salomo bly hoor, iets wat die Naam van die HERE tot eer gestrek het. Sy het toe gekom om hom met raaisels te toets.

Deel
Lees 1 KONINGS 10

1 KONINGS 10:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En toe die koningin van Skeba hoor van die gerug van Salomo oor die Naam van die HERE, het sy gekom om hom met moeilike vrae te toets.

Deel
Lees 1 KONINGS 10

1 KONINGS 10:1 Die Boodskap (DB)

Die koningin van Skeba het van Salomo en die Naam van die Here gehoor en besluit om hom in Jerusalem te gaan besoek. Sy wou hom met moeilike vrae toets.

Deel
Lees 1 KONINGS 10

1 KONINGS 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die koningin van Skeba van Salomo se aansien en van die Naam van die HERE hoor, het sy self gekom om hom met moeilike vrae te toets.

Deel
Lees 1 KONINGS 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's