1 KONINGS 1:37
1 KONINGS 1:37 Bybel vir almal (ABA)
Ek bid dat die Here by Salomo sal wees soos Hy by Meneer die koning was. Ek bid ook dat die troon van Salomo belangriker sal word as die troon van Meneer die koning Dawid.”
Deel
Lees 1 KONINGS 11 KONINGS 1:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soos die HERE met my heer die koning was, mag Hy so met Salomo wees; en mag Hy sy troon groter maak as die troon van my heer die koning Dawid.
Deel
Lees 1 KONINGS 11 KONINGS 1:37 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag Hy by Salomo wees soos Hy by u was. Mag Hy die heerskappy van Salomo nog groter maak as koning Dawid s'n.”
Deel
Lees 1 KONINGS 1