1 KONINGS 1:33
1 KONINGS 1:33 Bybel vir almal (ABA)
Die koning het toe vir hulle gesê: “Julle moet die manne saamneem wat die koning moet oppas en julle moet my seun Salomo op my eie muil laat ry. Julle moet hom na die Gihon-fontein bring.
1 KONINGS 1:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en die koning sê vir hulle: Neem die dienaars van julle heer met julle saam en laat my seun Salomo op my eie muil ry, en bring hom af na Gihon toe
1 KONINGS 1:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
sê hy vir hulle: “Vat my lyfwagte saam met julle en laat my seun Salomo op my eie muil ry. Vat vir Salomo na die Gihonfontein toe
1 KONINGS 1:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
het die koning vir hulle gesê: “Neem die dienaars van julle heer met julle saam, en laat my seun Salomo op die muil ry wat aan my behoort. Julle moet hom na Gihon laat afgaan
1 KONINGS 1:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die koning het ook vir hulle gesê: Neem die dienaars van julle heer saam en laat my seun Salomo op my eie muil ry en bring hom af na Gihon.