1 KONINGS 1:28
1 KONINGS 1:28 Bybel vir almal (ABA)
Koning Dawid het geantwoord en gesê: “Gaan roep vir Batseba en sê sy moet hier voor my kom staan.”
1 KONINGS 1:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop antwoord koning Dawid en sê: Roep Bátseba vir my! En sy het ingekom voor die koning en voor die koning gaan staan.
1 KONINGS 1:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê koning Dawid: “Roep vir Batseba hier na my toe.” Sy het nader gekom en voor die koning gaan staan.
1 KONINGS 1:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Koning Dawid het hierop gereageer en gesê: “Ontbied Batseba vir my!” Toe sy in die koning se teenwoordigheid kom, het sy voor die koning gaan staan.
1 KONINGS 1:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe antwoord koning Dawid en sê: Noem my Batseba. En sy het in die teenwoordigheid van die koning gekom en voor die koning gaan staan.