1 JOHANNES 4:8
1 JOHANNES 4:8 Bybel vir almal (ABA)
Mense wat nie lief is vir ander mense nie, ken nie vir God nie, want God is liefde.
1 JOHANNES 4:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat nie liefhet nie, het God nie geken nie, want God is liefde.
1 JOHANNES 4:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde.