1 JOHANNES 3:4
1 JOHANNES 3:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elkeen wat sonde doen, oortree die wet van God. Sonde is immers oortreding van die wet van God.
1 JOHANNES 3:4 Bybel vir almal (ABA)
Almal wat sonde doen, doen nie wat God se wette sê nie, want wanneer iemand nie doen wat God se wette sê nie, dan doen hy sonde.
1 JOHANNES 3:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Elkeen wat die sonde doen, doen ook die wetteloosheid, want die sonde is wetteloosheid.
1 JOHANNES 3:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elkeen wat sonde doen, beoefen ook wetteloosheid, want sonde is wetteloosheid.
1 JOHANNES 3:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Elkeen wat sonde doen, oortree ook die wet, want sonde is die oortreding van die wet.