YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 JOHANNES 3:3

1 JOHANNES 3:3 Bybel vir almal (ABA)

Almal wat seker is dat Jesus weer kom, reinig hulleself sodat hulle rein is, soos Jesus rein is.

Deel
Lees 1 JOHANNES 3

1 JOHANNES 3:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En elkeen wat hierdie hoop op Hom het, reinig homself soos Hy rein is.

Deel
Lees 1 JOHANNES 3

1 JOHANNES 3:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elkeen wat hierdie verwagting in verband met Hom koester, hou homself rein soos Jesus rein is.

Deel
Lees 1 JOHANNES 3

1 JOHANNES 3:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En elkeen wat hierdie vaste hoop op Hom het, hou homself rein, net soos Hy rein is.

Deel
Lees 1 JOHANNES 3

1 JOHANNES 3:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En elke mens wat hierdie hoop op Hom het, reinig homself, net soos hy rein is.

Deel
Lees 1 JOHANNES 3

1 JOHANNES 3:3 Die Boodskap (DB)

Vertrou jy Jesus so dat jy dít van Hom verwag? Wel, maak dan Jesus se optrede die patroon van jou lewe: soos sy lewe skoon en sonder foute was, so moet joune ook wees.

Deel
Lees 1 JOHANNES 3

1 JOHANNES 3:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Almal wat uit hierdie Christusverwagting leef, hou hulleself vlekkeloos soos Hy vlekkeloos is.

Deel
Lees 1 JOHANNES 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's