1 JOHANNES 3:22
1 JOHANNES 3:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En wat ons ook al vra, ontvang ons van Hom, omdat ons sy gebooie onderhou, en doen wat vir Hom aangenaam is.
1 JOHANNES 3:22 Bybel vir almal (ABA)
En God gee vir ons wat ons vra, want ons doen die dinge wat Hy sê ons moet doen, dinge waarvan Hy hou.
1 JOHANNES 3:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en wat ons ook al bid, ontvang ons van Hom, omdat ons sy gebooie bewaar en doen wat welgevallig is voor Hom.
1 JOHANNES 3:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
en wat ons vra, kry ons van Hom omdat ons sy gebooie gehoorsaam en doen wat Hy goedvind.
1 JOHANNES 3:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En alles wat ons vra, ontvang ons van Hom, omdat ons sy gebooie bewaar en doen wat welgevallig is in sy oë.