YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 JOHANNES 3:20

1 JOHANNES 3:19-20 Bybel vir almal (ABA)

As ons daardie dinge doen, dan sal ons weet dat God sy waarheid vir ons gegee het. As ons skuldig voel en dink God moet ons straf, dan moet ons nie bang wees vir God se oordeel nie. Want ons weet dat God belangriker is as die dinge wat ons in ons harte voel. En God weet alles.

Deel
Lees 1 JOHANNES 3

1 JOHANNES 3:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

want as ons hart ons veroordeel, God is meer as ons hart, en Hy weet alles.

Deel
Lees 1 JOHANNES 3

1 JOHANNES 3:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

As ons gewete ons veroordeel – God is groter as ons gewete, en Hy weet alles.

Deel
Lees 1 JOHANNES 3

1 JOHANNES 3:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wanneer ons gewete ons veroordeel, God is groter as ons gewete en Hy weet alles.

Deel
Lees 1 JOHANNES 3

1 JOHANNES 3:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want as ons hart ons veroordeel, God is groter as ons hart en weet alles.

Deel
Lees 1 JOHANNES 3

1 JOHANNES 3:20 Die Boodskap (DB)

Selfs as daar dinge is waaroor ons skuldig of onseker voel, weet ons dat God groter is as al ons skuldgevoelens of onsekerhede. Hy weet immers meer oor ons as ons self.

Deel
Lees 1 JOHANNES 3

1 JOHANNES 3:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar selfs wanneer ons gewete ons sou aankla – God is groter as ons gewete en Hy weet alles.

Deel
Lees 1 JOHANNES 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's